skoolgereedheid · werkvelle

Skoolgereedheid – Wat word verwag?

In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys.  Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy.  Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur:  Dit skep ‘n bekende verwysingsraamwerk waarin die jong kind…… Continue reading Skoolgereedheid – Wat word verwag?

Uncategorized

Afrikaanse kinderstories voorgelees op YouTube!

Kyk nou net! Dis fantasties. Hierdie stories is alles hardop gelees deur Tannie Rachelle en kan jou kind ook help om te leer lees. Van die video’s het onderskrifte wat Engelse kinders leer om Afrikaans te leer. Uitstekend! Kyk net na al hierdie uitstekende video’s. Vlooi het waterpokkies! Lady en die Vabond 101 Dalmasiers https://www.youtube.com/watch?v=l2OPnOH9dD4…… Continue reading Afrikaanse kinderstories voorgelees op YouTube!